E-Boekie 4: Hanteringsgeriewe
R180.00
Description
‘n Kort handleiding wat handel oor die impak van ordentlike hanteringsgeriewe vir Boerbokke op die doeltreffendheid van die boerdery. Â Items soos krale, laaibanke, drukgange, sorteerhekke en ander aspekte word bespreek.
Digitaal aflaaibare PDF formaat allenlik, 6 bladsy, volkleur.
Additional information
| Language |
English ,Afrikaans |
|---|
