E-Boek: Boer met Boerbokke
R385.00
‘n Praktiese handleiding vir toestande in Suidelike Afrika. Outeur: Johan Steyn
Die boek is deur ‘n Boerbok stoetteler met meer as 30 jaar se ondervinding van die bedryf en Boerbokke, in leketaal geskryf.  Dit dek alle aspekte van Boerbokboerdery en bevat raad en inligting wat oor meer as drie dekades opgedoen is. Dit sluit in hoofstukke oor teleing, die produksiesiklus, die bestuur van die lamseisoen, dieregesondheid, infrastrutuur en handige finansiële tabelle.
Die boek is ‘n noodsaaklike handleiding vir enige Boerbokprodusent.
ISBN 978-0-620-46942-5 E-book, S+W, 156 bladsye, 54 fotos en illustrasies.
Also available in English
Description

Additional information
Language |
English ,Afrikaans |
---|