Digitaal: Rekordkaart

R100.00

A4 Boerbok rekordkaart waarop alle inligting vir ‘n individuele dier aangeteken kan word om sodoende ‘n volledige rekord van diereprestasie op te bou.

Also available in English

Categories: ,
Description
Akkurate rekordhouding is vir doeltreffende bestuur noodsaaklik. Dié A4 rekordkaart kan as sjabloon gebruik word om afskrifte vir elke individuele dier te maak. Dit dra daartoe by dat ‘n akkurate rekord van alle bestuurs- en produksiefaktore soos vaar en moer, geboortedatum, geboortegewig, aanteel, verkoopsprys en -datum en vele meer opgeteken kan word.  
Additional information
Language

English

,

Afrikaans