“E-Boekie 2: Byvoeding” has been added to your cart. Continue shopping
Digitaal: Produksiesiklus Beplanner
R350.00
Dié Produksiesiklusbeplanner is ‘n witbordformaat raamwerk waarop alle Boerbokboerdery aktiwiteite vooruit beplan kan word om ‘n spesifieke doelwit so doeltreffend as moontlik te kan bereik. In elke afdeling word watter aktiwiteit teen watter datum op watter klas diere uitgevoer moet word om die einddoelwit te kan bereik.
Categories: Afrikaans, Management Aids
Description
Die Produksiesiklusbeplanner stel die produsent instaat om alle bestuursaktiwiteite vooruit te beplan sodat die siklus so doeltreffend moontlik verloop. Dit sluit in paring, inentings, dip, ontwurming, speen, koggel en meer.
Tot vier troppe kan met die beplanner bestuur word. Dit is ‘n A0 grote en moet verkieslik op ‘n kleur drukker gedruk en dan gelamineer word om doeltreffend te kan werk.Alternatiewelik kan die formaat op ‘n witbord of spreiblad oorgeteken word om dit maklik te kan gebruik. Â
Additional information
Language |
English ,Afrikaans |
---|
Related products
R125.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
R125.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
R400.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
R200.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page