Harde Kopie: Rekord Kaart
R125.00
'n A4 Rekord Kaart wat die gebruiker instaat stel om all toepaslike bestuurs- en prestasieinligting aan te teken. Sodoende word 'n algehele databasis vir elke dier oor die verloop van tyd opgebou.
SKU:
N/A
Kategorie Hulpbronne
Beskrywing
Harde Kopie, A4
Akkurate rekordhouding is noodsaaklik vir doeltreffende bestuur. Dié A4 grote Boerbok Rekordkaart kan as sjabloon gebruik word om afskrifte te maak sodat elke dier sy eie kaart het. Dit help om van elke dier se indiwiduele bestuur en produksie rekord te hou.
Verdere inligting
Taal Voorkeur |
English ,Afrikaans |
---|
Verwante produkte
R125.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
R400.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page