Digitaal: Hanteringsgeriewe Uitleg
R120.00
‘n Uitlegdiagram vir voorgestelde Boerbokhanteringsgeriewe wat die produsent sal help met die beplanning van sy geriewe.
Categories: Afrikaans, Hulpbronne
Beskrywing
‘n Uitlegdiagram wat die produsent sal help om sy Boerbok hanteringsgeriewe te ontwikkel. Dit sluit mates en afstande in. Dit is nie ‘n konstruksieplan nie.
Verdere inligting
| Taal Voorkeur | English, Afrikaans |
|---|
Verwante produkte
R400.00
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
