Harde Kopie: Inentingskalender

R200.00

A vaccination calendar detailing essential vaccines to be administered when, to which class of Boer Goats, against which diseases.  It also offers suggested products to use.

Klik hier om die digitale weergawe te besigtig

SKU: N/A Kategorie
Beskrywing
'n Kleur gekodeerde inentingskalender in 'n maklik bruikbare formaat. Dit dui aan watter inentings aan watter diere in sekere stadiums van die produksiesiklus toegedien moet word. Dit dui ook aan teen watter siektes elke entstof beskerming bied.
Harde kopie word in Suid-Afrika slegs deur middel van Postnet na Postnet óf die Paxi diens versend. 
International courier delivery will be quoted on request
Verdere inligting
Taal Voorkeur

English

,

Afrikaans