Harde Kopie: Produksiesiklus Beplanner

R400.00

A wall planner into which the producer can add all the tasks required to meet a pre-determined objective. Into each section can be written what activity has to be completed by which date to which classes of animals in order to meet the end objective.

Klik hier om die digitale weergawe te besigtig

SKU: N/A Kategorie
Beskrywing
Die Produksiesiklusbeplanner help die produsent om vooraf alle bestuursaktiwiteite soos dek, inentings, parasietbehandelings en byvoeding tydens die produksiesiklus te beplan. Tot 4 kuddes kan op die beplanner bestuur word. Die Beplanner is A0 grote en moet op 'n kleurdrukker uitgedruk en gelamineer word om doeltreffend te werk. Alternatiewelik kan die uitleg op 'n witbord afgeteken of in 'n spreiblad geskep word.
Harde kopie word in Suid-Afrika slegs deur The Courier Guy versend.
Internasionale koerierdiens sal op versoek gekwoteer word. 
Verdere inligting
Taal Voorkeur

English

,

Afrikaans