Digitaal: Lekrantsoenekaart

R100.00

Lekrantsoenkaart vir Boerbokke wat gewigte, verhoudings en volumes van verskeie Boerbok lekbestandele uiteensit.

Also available in English

Categories: ,
Beskrywing
Dié lekrantsoenkaart sal die boer instaat stel om vinnig en maklik die korrekte lek vir ‘n spesifieke produksiestadium of klas diere te selekteer en verskillende volumes of verhoudings van die verskeie lekbestandele te selekteer.
Verdere inligting
Taal Voorkeur

English

,

Afrikaans