Hard Copy: Lick Recipes Card

R125.00

Lick recipe card for Boer Goats detailing weights, ratios and volumes of various ingredients used to supplement Boer Goats.

Klik hier om die digitale weergawe te besigtig

SKU: N/A Kategorie
Beskrywing
Harde Kopie, A4
Dié Lek Rantsoenkaart help die boer om vinnig en maklik die regte lekmengsel te selekteer en dan die korrekte volumes en bestandeelpersentasies te bepaal. Strategiese byvoeding op sekere tye tydens die produksiesiklus is noodsaaklik
Harde kopie word in Suid-Afrika slegs deur middel van Postnet na Postnet óf die Paxi diens versend.
Internasionale koerierdiens sal op versoek gekwoteer word.
Verdere inligting
Taal Voorkeur

English

,

Afrikaans