E-Boekie 4: Hanteringsgeriewe
R180.00
Beskrywing
‘n Kort handleiding wat handel oor die impak van ordentlike hanteringsgeriewe vir Boerbokke op die doeltreffendheid van die boerdery. Items soos krale, laaibanke, drukgange, sorteerhekke en ander aspekte word bespreek.
Digitaal aflaaibare PDF formaat allenlik, 6 bladsy, volkleur.
Verdere inligting
Taal Voorkeur |
English ,Afrikaans |
---|