Word vandag nog 'n lid van Boerbokke SA
R500 per jaar met verskeie voordele.
Deur met 'n jaarlikse lidmaatskap van Boerbokke SA aan te teken, kry jy toegang tot addisionele data, kennis, hulpbronne en aanlyn raad en advies van die vooraanstaande bron van SA Boerbok inligting. Dié dra daartoe by om jou boerdery se doeltreffendheid en winsgewendheid te verbeter.
Lede ontvang direkte toegang tot praktiese raad en "Hoe Om..." inligting.
Neem kennis dat dié NIE lidmaatskap van die Telersgenootskap is nie.
Lede ontvang direkte toegang tot praktiese raad en "Hoe Om..." inligting.
Neem kennis dat dié NIE lidmaatskap van die Telersgenootskap is nie.
Verbreed u kennis deur middel van die Inligtings Hulpbron.
Hier sal u geweldig baie inligting en antwoorde op vrae wat direk van produsente ontvang is, vind. Lidmate kan direk vrae stuur waarop geantwoord sal word en deel van die groeiende hulpbron word.
Los gesondheidsprobleme op met raad wat op die Dieregesondheids Behandelings blad beskikbaar is.
Lidmate ontvang praktiese antwoorde en raad oor verskeie algemene dieregesondheidsprobleme wat in die Boerbok voorkom.
Lees Navorsingsdokumente
Lees 'n verskeidenheid wetenskaplike navorsingsdokumente wat deur navorsers in die bok en verwante bedrywe opgestel is.
Afslag op Inligtingshulpbron Produkte
Ontvang 10% afslag op alle e-produkte wat uit ons Inligtingshulpbron reeks aanlyn aangekoop is.
Afslag op Opleidingsdag bywoning.
Ontvang 10% afslag wanneer u vir ons Boerbok Boerdery kursusse bespreek.
Besigtig Opleidingsvideos
Lidmate kan 'n reeks Opleidingsvideos oor hantering, behandeling en ander aspekte van Boerbokboerdery kyk.