STUUR VIR ONS 'N E-POS
Neem asseblief kennis dat Boerbokke Suid-Afrika 'n bedryfsliggaam is. Ons verkoop nie Boerbokke nie.
SLUIT AAN
Sluit as lid aan en kry toegang tot ons Inligtingsbron waar 'n wye reeks inligtings- en opleidingsartikels deurlopend bygewerk word.
U ontvang ook afslae op sekere produkte en aanlyn opleidingskursusse.
Teken nou In
Whatsapp/Telegram:
064 727 8321
Ons telefoon word nie voltyds beman nie. Ons stel voor dat u eerder 'n Whatsapp of Telegram boodskap stuur sodat ons daarop kan reageer.
Laai Digitaal Af
Ons digitale produkte kan na aankoop gratis afgelaai word. Betaling is via Payfast per debiet- óf kredietkaart of per EFT.