Digitaal: Inentingskalender

R175.00

Dié inentingskalender sit duidelik uiteen watter noodsaaklike inentings vir watter klas diere in watter stadium van die produksiesiklus toegedien moet word. Daar word ook verskeie produkte (handelsname) voorgestel.

Also available in English

Categories: ,
Beskrywing
Dié inentingskalender in ‘n maklik bruikbare formaat, sit duidelik uiteen watter noodsaaklike inentings vir watter klas diere in watter stadium van die produksiesiklus toegedien moet word. Daar word ook verskeie produkte (handelsname) voorgestel en die verskeie siektes waarteen geênt word.
Verdere inligting
Taal Voorkeur

English

,

Afrikaans