
Price | R750.00 |
Knowledge Resource Product Description
Die Produksiesiklus Beplanner is ‘n gelamineerde A0 volkleur beplanner waar alle bestuursbeplanning rondom teling, inentings, parasietbehandelings, voeding en diesmeer uiteen gesit kan word. Dit is onontbeerlik vir doeltreffende beplanning en implementering. Tot 4 kuddes kan per beplanner bestuur word.
Prys sluit karton buis verpakking asook PostNet na PostNet versending binne Suid-Afrika in. Ander lande sal op versoek gekwoteer word.