Boerbok Behandelingsprosedures DVD

Price R350.00
Shipping
  • PostNet to PostNet: R100.00

Knowledge Resource Product Description

‘n Praktiese 30-minuut DVD wat die visuele eienskappe van die Boerbok uitbeeld. Daar is ook individuele afdelings wat verskeie bestuursprosedures soos dip, ontwurming, inentings and aanbring van oorplate demonstreer.

Die DVD vorm ‘n goeie kombinasie met die “Boer met Boerbokke” boek.

Leave a Reply