Inentingskalender

Hierdie gelamineerde A4 volkleur kalender maak van 'n eenvoudige uitleg gebruik om alle inentings sowel as die skedulering daarvan, aan te dui. Verskeie handelsname word ook aangedui om gebruik te vergemaklik. Die uitleg help die boer om maklik te sien watter Boerbokke op watter stadium van die produksiesiklus met watter entstof en waarteen ge-ent moet word.

R150, geregistreerde posgeld binne Suid-Afrika uitgesluit.

transposh_can_translate: true

Price: ZAR150.00

Loading Updating cart...