Boerbok Behandelingsprosedures DVD

Boer Goats South Africa » Products Page » DVDs » Boerbok Behandelingsprosedures DVD

'n Praktiese 30-minuut DVD wat die visuele eienskappe van die Boerbok uitbeeld asook individuele afdelings wat verskeie bestuursprosedures soos dip, ontwurming, inentings and aanbring van oorplate demonstreer.

Die DVD vorm 'n goeie kombinasie met die "Boer met Boerbokke" boek.

R300 sluit geregistreerde posgeld binne Suid-Afrika in.

et_envisioned_settings: a:1:{s:12:"et_post_type";i:1;}
et_videolink:
et_image_detection: 0
et_imagetype: l
transposh_can_translate: true

Price: ZAR350.00

Loading Updating cart...

Leave a Reply