Boer met Boerbokke

Boer Goats South Africa » Products Page » Books » Boer met Boerbokke

'n Praktiese handleiding vir Suidelike Afrikaanse omstandighede. Outeur: Johan Steyn

ISBN 978-0-620-46943-2

Sagteband, S+W, 160 bladsye, 54 fotos en illustrasies.

Dit is in leketaal deur 'n Boerbokstoetteler met 25 jaar ervaring geskryf. Dit bevat praktiese raad en riglyne wat alle fasette van Boerbokboerdery dek. Daar is hoofstukke oor teling, die beplanning van die produksiesiklus, bestuur van die lamseisoen, dieregesondheid, infrastruktuur en bemarking sowel as nuttige finansiêle- en kostetabelle.

Dit is 'n baie nuttige boek vir enige boer wat in die Boerbokbedryf betrokke is.

R350 posgeld uitgesluit.

transposh_can_translate: true

Price: ZAR385.00

Loading Updating cart...