Books

Farming with Boergoats

A practical guide for Southern African conditions. Author: Johan Steyn

ISBN 978-0-620-46942-5

Soft cover, B+W, 156 pages, 54 photos and illustrations.

It is written in plain language by a Boer Goat stud breeder and covers all aspects of Boer Goat farming. Contains practical advice and information gained over 25 years of Boer Goat farming. It includes sections on breeding, the production cycle, managing the kidding process, animal health, infrastructure and marketing as well as useful financial tables.

It is an essential handbook for any farmer in the Boer Goat industry.

R385 excludes postage.

Price: ZAR385.00

Loading Updating cart…

Boer met Boerbokke

‘n Praktiese handleiding vir Suidelike Afrikaanse omstandighede. Outeur: Johan Steyn

ISBN 978-0-620-46943-2

Sagteband, S+W, 160 bladsye, 54 fotos en illustrasies.

Dit is in leketaal deur ‘n Boerbokstoetteler met 25 jaar ervaring geskryf. Dit bevat praktiese raad en riglyne wat alle fasette van Boerbokboerdery dek. Daar is hoofstukke oor teling, die beplanning van die produksiesiklus, bestuur van die lamseisoen, dieregesondheid, infrastruktuur en bemarking sowel as nuttige finansiêle- en kostetabelle.

Dit is ‘n baie nuttige boek vir enige boer wat in die Boerbokbedryf betrokke is.

R350 posgeld uitgesluit.

Price: ZAR385.00

Loading Updating cart…