Kursus Registrasievorm

Registreer asseblief deur onderstaande vorm volledig te voltooi

Neem kennis dat verblyf direk by onderstaande gastehuise wat op die Anderland kursusperseel of baie naby daaraan, bespreek kan word. * De Oude Melkstal, 061 527 9484, 082 469 0070, 082 490 3679, info@anderland.co.za (±12km buite Potchefstroom by Anderland waar die kursus aangebied word) * Cherry on Top Gastehuis +27 (82) 560 5874, cippotch@mweb.co.za * Rob’s Place +27 (0) 71 607 0099, robsplacepotchefstroom@gmail.com
* Dui vereiste veld aan